Capo 2nd fret
Standard (EADGBE)
C5add9 Leja, ek weet nie meer of ek jou hier
C5add9Uit gehang kan sien nie.
C5add9Sal ek ooit genoeg geld kan verdien, dieC5add9 nag
is koud. En die winter C5add9
En die winC5add9 ter
C5add9Toe ek jou gesien het vir die eerste
C5add9Keer. Leja, ek kan nie meer
C5add9Onthou hoe dit gevoel het nie
Die C5add9 paaie bly nat
In die winter
C5add9In jou ma se oë
Ons was tieners ons kon glo in die dinge daarbo
C5add9In jou ma se oë
Wou ek sien en wou ek glo-
C5add9Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie
C5add9Ek kan nie eers meer byhou nie
C5add9Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
C5add9 Op die gras, op die gras
C5add9 Leja, sit dit vas soos dit was soos dit
C5add9was, dan sal ons kan Leja
C5add9Maar jys nou net die pen op n servet wat ek
C5add9Al weer, al weer
Iewers moes vergeet het
C5add9
C5add9die onoorspronklikheid
C5add9nes afgeleide selfverwyt
C5add9het ek myself hier uit
C5add9uit hierdie storie uitgeskryf
C5add9In jou ma se oë
Ons was tieners ons kon glo in die dinge daarbo
C5add9In jou ma se oë
Wou ek sien en wou ek glo-
C5add9Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie
C5add9Ek kan nie eers meer byhou nie
C5add9Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
C5add9 Op die gras, op die gras
C5add9Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie
(Leja, sit dit vas soos dit was soos dit was)
C5add9Ek kan nie eers meer byhou nie
(dan sal ons kan Leja)
C5add9Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
(Leja, sit dit vas soos dit was soos dit was)
C5add9 Op die gras, op die gras
(dan sal ons kan Leja)
C5add9