Standard (EADGBE)

?1 ?2 ?3

0 0 0 0 0 0 0

7 7 6 6 0 4 2

9 9 9 9 7 6 4

9 8 8 9 6 6 4

0 0 0 0 5 3 0

0 0 0 0 0 0 0

?1 ?2

Te vinnig te veel

?3

Ek sal al my beloftes breek as jy my net 'n kans sal gee

?1

Wie sal vir my liefde maak

?2

wie sal vir my liefde maak

?3

As die somer so lekker is hoekom voel ek so fucked

?1 ?2

Ek skyn ek skyn heilig

?3

onder die straatlig onder die maanlig

se vir my as die revolusie verby is

Die patroon herhaal meestal maar so

?1 ?2

Ek skyn ek skyn heilig

?3

onder die straatlig onder die maanlig

se vir my as die revolusie verby is

Ek bly verveeld en my bene is seer

ek staan voor jou deur en my kop klop

Gebruik die boonste chords en patroon om die res uit te figure, nie te moeilik nie

Wimpie