Standard (EADGBE)

Intro

(pm) (pm) (pm) X2

Solo

Am--Am--C--G X2

Kan jy my skroewe vir my vasdraai?

Kan jy my albasters vir my vind?

Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?

Kan jy, kan jy apatie spel? Kan iemand dalk 'n god bel?

En vir hom se ons het hom nie meer nodig nie

Kan jy, kan jy apatie spel?

Reguleer my, Roetineer my

Plaas my in 'n boks en merk dit veilig,

Stuur my dan waarheen al die dose gaan

Stuur my Hemel toe ek dink dis in die Platteland

Solo

Am -- Am -- C-- G X2

xx x CCC xx x X2

Am -- Am -- C -- G (pm)

Am -- Am -- C -- G

Am--Am C G X3

Dis Hemel op die Platteland

Na laaste woorde: Am Am----CC--GG--GG--Am Am----C----G--Am Am

Intro solo