Standard (EADGBE)

In wrede woede het ek die

hand wat beheer gebyt

Verwyt myself op harder en

harder grond neer gesmyt

Dis nou ek wat die leiband lei

Te veel verskeur om sulke

argumente ernstig op te neem

Miskien is niks soos wat ek dink dit is nie

My greep op my geloof glip gereeld

My wonde wonder waar genesing kom vandaan

Soet slaap sonder sonde

Soet slaap sonder sonde

Soet slaap sonder sonde vanaand

Miskien is niks soos wat jy dink dit is nie

Jou greep op jou geloof glip gereeld

Jou wonde wonder waar genesing kom vandaan

Soet slaap sonder sonde vanaand

Reken dit is redelik naby aan die waarheid. Ek't 'n cool app gekry wat song se

chords net uitspoeg, Chord Detect vir iPhone of iPad, sal probeer bietjie van die

afrikaanse songs oplaai.

Vrede!