Standard (EADGBE)

1.) (herhaal)

of

2.) (herhaal)

Lyster watse een klink vir jou die beste

Romantikus

Vaag weg raak die wereld weg

en my gedagtes voer my weg

na 'n ander plek,

'n plek so eg

my bedoeling is so opreg

alles is so relatief

ek wonder of enige iemand die wereld

soos ek kan sien

ek wonder of ek reg kan sien

want deesdae voel alles so relatief

ek nie die defenisie van werklikheid nie

Ek voel soms so leeg sonder jou

Ek voel altyd so leeg sonder jou

Laat my na jou soet stem luister

terwyl jy trane in my hart fluister

Soen my nek,soen my net

sodat ek wakker kan bly

Glimlag,glimlag vir my o glimlag!

Ander werelde verskiettende perels

my emosies laat my so bedwelmd

as ek tog maar net geweet het

wat so mooi is,so seer is

Revolusie,romantiek,ruk en rol

laat my dink aan die verlustingde

geure van my lewe

laat my nie moed opgee nie

want als is mooi

alles, so seer nie

Ek voel soms so leeg sonder jou

Ek voel altyd so leeg sonder jou

Laat my na jou soet stem luister

terwyl jy trane in my hart fluister

Soen my nek,soen my net

sodat ek wakker kan bly

Glimlag,glimlag vir my o glimlag!

Ek voel soms so leeg sonder jou

Ek voel altyd so leeg sonder jou

Laat my na jou soet stem luister

terwyl jy trane in my hart fluister

Soen my nek,soen my nou

Glimlag en weet ek is so lief vir jou!

Ek voel soms so leeg sonder jou

Ek voel altyd so leeg sonder jou

Laat my na jou soet stem luister

terwyl jy trane in my hart fluister

Soen my nek,soen my net

sodat ek wakker kan bly

Glimlag,glimlag vir my o glimlag!

Glimlag, glimlag, Glimlag, glimlag!