Standard (EADGBE)

20 jaar

Intro

in elke stad en dorp my baby

slaap iemand snags alleen

swerwer roep na god my baby

en die boere bid vir reen

hou my hand hou my hand my baby

ons tyd is geleen

hou my hand hou my hand my baby

gister's klaar geneem

gister's klaar geneem

Chorus

baby baby baby

my liedjie's ver van klaar

ek wag hier by die brug net voor die chorus

van die song wat ek gaan sing vir jou

oor 20 jaar

almal het 'n eie stem

en almal stem soms saam

almal wil graag huis toe kom

en almal sal weg gaan

hou my hand hou my hand my baby

jy ken my op my naam

hou my hand hou my hand my baby

onder hierdie maan

waar ek langs jou staan

Chorus

baby baby baby

my liedjie's ver van klaar

ek wag hier by die brug net voor die chorus

van die song wat ek gaan sing vir jou

Bridge

oor 20 jaar

woon ons dalk in 'n ander huis

oor 20 jaar

is die midde ooste algewaste

oor 20 jaar

is ons nog steeds gekys

oor 20 jaar

hou my hand hou my hand my baby

ons tyd is geleen

hou my hand hou my hand my baby

gister's klaar geneem

hou my hand hou my baby.........