Standard (EADGBE)

Chords used : xx0232

Hoe kan ek dit verwoord

Ja, die lewe gaan nog voort

Ek lees my koerant en drink my gin

Bel Laura by die holiday Inn

Maar sy help met 'n gesinsmoord

Sy help uit met 'n gesinsmoord

Voor die TV drink ek bier

Ek wil 'n pyp maak maar my vrou is hier

Die somerweer is drukkend

Die Tumble-draaier weer stukkend

Hoe kan 'n mens so die world cup vier

Hoe kan 'n mens die world cup vier

Chorus

Dis paranoia in Parow-Noord

En alles gaan normaal net soos dir hoort

Ek is 'n doos van belville-Oos

Jannie moer sy Sannie blou

Ma s�: " Kind, ek foeter jou "

Gedra jou nou, hou op met skrou

Bly still, ons kyk dir heruitsending van die Cosby Show

Fok voort in Parow-Noord

Ben om die hoek is kwaad

Want sy ex-vrou l� alweer op straat

Daar's geen teken van sy " E-type "

Sy's weg met alles tot die hosepipe

En vergas haar self met die advokaat

Sy vergas haar self met die advokaat

Slower verse

Ek droom nou van my NBS-teller

Ek is gebuig soos Uri Geller

Die swembad is vol chloor

Maar die tuinboy l� vermoor

Ek het my vinger nog op die sneller

Ek het my vinger nog op die sneller

Repear Chorus

Ek weet ek is verslaaf aan drank

Ek is oortrokke by die bank

My dogter is 'n boerepunk

My dankie tog vir my drie en 'n half meter lank

Fok voort, Fok voort

Ek maak my kar met BP vol

Ek rook nie meer tuis gegrooide zol

Maar ek kam my hare soos James Small

Maar dankie to die nuwe Suid-Afrika is tog soms 'n vet jol

Fok Voort, Fok Voort

In Parow-Noord