Standard (EADGBE)

Maak los daardie boortjie

En haal af jou das

Want die's nie die Bloutrein nie

Ons ry derdeklas

Maak los daai suitcase

En drink liewers Tas

Dis nie goeie wyn nie

Dis nie goeie wyn nie

Maar dit proe eersteklas

So you can wear

So you can wear my shoes bra

And walk one more mile

And walk one more mile

Ons woon hier

Ons woon hier

Ons woon hier in Afrika

Ons travel in staail

Ons travel in staail

Jou ma se ousie

Jou pa dra nog bas

Los jou politics by die huis

Don't make such a fuss

If you are my brother

I must be your friend

We're stuck on this railway line

To go till the end

So you can wear

So you can wear my shoes bra

And walk one more mile

And walk one more mile