Ad loading…

Standard (EADGBE)

Intro

Verse 1

 Verskoon my vir wat ek se

 Maar vir nog meer wat ek wens

Vir nog meer wat ek wens

 En my woorde is min

 Maar ek dink jy kry die punt

 Ek dink ons praat te veel

 En se te min

Chorus

Want daar is iets in jou oe wat my rustig maak

En ek dink dis tyd dat ek rustig raak

Want daar is iets in jou oe wat my rustig maak

 En die Here weet, ek dink dis tyd , ek dink dis tyd

Bridge

 Want ek sal jou aan die ander kant van jou gedagtes kom uit haal

 Dis hier waar ‘n mens se dinge vergaan

 Aan die ander kant van jou gedagtes kom uit haal

Repeat intro

Verse 2

 Verskoon my vir wat ek se

 Maar vir nog meer waar ek le

Vir nog meer waar ek le

 En my woorde is min

 Maar ek dink jy kry die punt

 Ek dink ons praat te veel Ek dink ons praat te veel

Chorus

Want daar is iets in jou oe wat my rustig maak

En ek dink dis tyd dat ek rustig raak

Want daar is iets in jou oe wat my rustig maak

 En die Here weet, ek dink dis tyd

Bridge

 Want ek sal jou aan die ander kant van jou gedagtes kom uit haal

 Dis hier waar ‘n mens se dinge vergaan

 Aan die ander kant van jou gedagtes kom uit haal

Outro