Standard (EADGBE)
Intro
x2
Jy stuur vir my mooi boodskappe saam met die wind
En ek sien jou glimlag daagliks in elke verlore straatkind
Dan pos jy 'n reenwolk om saam met my te treur
In koeverte van verlange en seels gedruk in ink van seer
Chorus
Want jy's my engel
Kom kuier by my vanaand
My engel, wat tussen 'n duisend liggies baljaar
Agter branders waar die son min skyn en die mense altyd do jaag
My engel kom raak rustig hier langs my lyf vanaand
x2
In jou ou voetspore in jou ou land
Volg ek die kronkelbap van ons vriendskapsjare
En alles wat jy my geleer het, al die woorde wat ons deel
Moes ek vasklou aan 'n bondel liefde
Om die pyn mee weg te streel
Chorus
Oor 'n bottomless koppie koffie
Moes ek my bottomless liefde aan jou verklaar
Met die woorde van 'n spyskaart
Moes ek vir jou vaarwel.... vaarwel