Ad loading…

Standard (EADGBE)

Intro

Ek het ‘n pellie in die Idas Valley en hy maak my altyd sterk

Oooh, sweet Stellenganga, oooh sweet Stellenganga

Ek ek ken ‘n lanie in die Kayamandi en hy maak my altyd sterk

Die goeie goeters vannie goeie ou Cloetes

 Assie goeters goed is issie dorp my oester

 Gaan koop in jou kombi

 Gaan score dit met jou scooter

 As die boere jou bust,

 Betaal jy dadelik die boete