Standard (EADGBE)

Verse 1

Wie is ‘n God soos U

Wie kan vergelyk?

Wie het die grootste Naam

En stel die grense van die oseaan

Wie kan oor sy grootheid stry

Wie ken elke ster se naam

Wie kan die son beveel om te skyn

en die maanlig laat verdwyn

Chorus

Onvergelykbare God

Hoe groot is U, hoe groot is U my God

Wie is U gelyke?

Onvergelykbare God

Hoe groot is U, hoe groot is U my God

Onvergelykbare God

Verse 1

Chorus

Bridge

Tog sit ons U op die beskuldigingbank

Skepper van die heelal onder kruisverhoor

Maar as ek nadink oor U grootheid Heer

Dan staan my wysheid, dom voor U

Chorus x2