Standard (EADGBE)

Intro g

Vers1

Moet dinge nou so wees

Alles waarvoor ek sou vrees

Regte besluite is wat ek moet maak

Jy weet goed dat ons moet praat.

Brug1

Ek weet nie wat om te sê

Kom luister na my song

is al wat ek wil hê

Chorus

Liefde is bedoel vir mense wat verief is

Is jy seker dat ons vir mekaar bedoel is

Kyk net na al die visse in die see

Erens is daar een wat vir jou meer kan gee

Jy sal iemand beter kry as ek.

Vers 2

Ons het op ‘n tyd gevoelens gehaad

Ure en ure saam

Nie genoeg om ons liefde te laat groei.

Brug 2

Ek weet het nie wat om te se

Ek weet nie wat om te doen

Chorus x2